skip to Main Content

#LiefsteBELLA is vir elke vrou en meisie wat daarna strewe om beter as gister te wees! Dis die vrou wat haar drome najaag al is sy partykeer bang. Laat toe dat sy saam met jou droom, reis, kook en jou lewe in die mooiste kleure en geure betower!

In Meimaand 2018 het BELLA ons laaste Tydskrif gedruk en die verandering gemaak van print na digitaal. Sedert dan het ons vinnig gegroei in die digitale wêreld. Vandag is BELLA ‘n gemeenskap van vroue wie mekaar ondersteun, inlig en help om die mooiste jy te wees.

Back To Top
%d bloggers like this: