skip to Main Content

Imposter Much?

Suksesvolle vroue voel maklik asof hul nie hul pos waardig is nie, asof die persoon wat hul die werk aangebied het, ’n fout gemaak het. BELLA ondersoek “imposter syndrome” en help jou om oor die gevoel van te min te…

Lees verder

Vries jou inbox

Is jy een van daai wat eerder sal emails lees, as om jou werk te doen? BELLA het raad! Met al wat ’n besigheid is wat jou deesdae smeek om in te teken op hul nuusbriewe, jou baas wat vele…

Lees verder
Back To Top