skip to Main Content

Gapings in jou tech-tjek

Die tech-wêreld is mos een van daai wat as ’n man se domein gesien word. Daar waar vroue nie tel nie... En volgens navorsing word mans ook meer betaal in tech-beroepe. In 2018 het Hired, ’n Amerikaanse werkskeppingsplatform, ’n studie…

Lees verder

Imposter Much?

Suksesvolle vroue voel maklik asof hul nie hul pos waardig is nie, asof die persoon wat hul die werk aangebied het, ’n fout gemaak het. BELLA ondersoek “imposter syndrome” en help jou om oor die gevoel van te min te…

Lees verder

Voorbehoed opsies: Die voor- en nadele

Slim seks is gewoonlik veilige seks. Daar is talle maniere om te verseker dat jy nie swanger raak of ’n STD kry nie. #BELLA bespreek die voor- en nadele van die gewildste voorbehoedingmetodes. 1. Die pil Geboortebeperking 91% effektief met normale gebruikersomstandighede…

Lees verder

Staan op teen jou vatterige baas

Seksuele teistering is ’n probleem wat oral kop uitsteek, maar jy kan (en moet) daarteen opstaan. Dit begin dalk met ’n onskuldige drankie na werk of ’n boks duur sjokolade as ’n geskenk, maar flirtasies by die werk kan gou in…

Lees verder

Vrou tot vrou: finansiële bemagtiging

Vroue moet hul finansiële kennis met mekaar deel om ’n kultuur van finansiële geletterdheid onder vroue regdeur Suid-Afrika te skep. #LiefsteBELLA het gaan uitvind wat vroue kan doen om hul finansiële posisie te vebeter. Finansiële geletterdheid en die vermoë om ingeligte besluite…

Lees verder
Back To Top