skip to Main Content

Troue: Feeverhaal by Florence

“ ’n Besonderse spesiale geestelike ervaring vir ons, en ook vir ons gaste. Dit was ’n dag gevul met soveel rustigheid en bonatuurlike geluk en liefde.” Dít is hoe Demi en Sias Nel hulle troudag beskryf as hulle gevra word. Hierdie pragtige, sagte…

Lees verder

2019 Trou trends | Deel 2

Om te weet wat is ‘in’ in die trousfeer van 2019 is baie goed, maar om te weet wat is ‘uit’ is amper belangriker. Hier volg ’n paar trends wat ons gaan liefhê en los die jaar. 1. Eerste kyke…

Lees verder

Pinterest: Vriend of vyand?

As jy enige bruid vra wat sy beplan vir haar troue is haar Pinterest board seker die eerste ding wat sy uitpluk om vir jou te wys. Pinterest het aanvanklik in 2010 sy digitale deure oopgemaak en is vandag meer as…

Lees verder

Styled Shoot: ’n Noir Troutafel

’n Beskrywende woord van Franse herkoms, wat ‘swart’ beteken. Die woord word algemeen gebruik om genres van films, boeke en kuns te beskryf wat gekarakteriseer word deur sinisme, fatalisme en morele dubbelsinnigheid. Hierdie tablescape is vir die bruid wat bereid is om…

Lees verder

Blissfull boat cruises

As jy huil op jou troudag sal dit heel moontlik wees van verligting omdat al die beplanning eindelik verby is. ’n Welverdiende ruskans is nodig na die opwinding van troubeplanning en niks sê “honeymoon” soos ’n romantiese bootreis na ’n eksotiese betemming…

Lees verder
Back To Top