skip to Main Content

Puppy Blues

Jy was so opgewonde om die trotse ouer van ’n baba hondjie te word en toe skop realiteit in...  Dit is ’n paar dae later... Die nuwe baba hondjie, met sy onweerstaanbare sagte lyfie, is ’n terror. Wat nou? Puppy…

Lees verder

Help jou hond langer leef

Die enigste slegte ding van honde is dat hulle nie vir ewig leef nie. Vir anties met plooie is daar anti-kreukel serums en rympies: ‘jy-is-so-oud-soos-jy-voel.’ Die enigste manier hoe jy Wollie en Bollie gaan laat anti-age, is met ’n paar ape…

Lees verder
Back To Top