skip to Main Content

Kostrends: Familiestyl

 “A strong family has well worn seats at the dinner table.” Van my gunstelingherinneringe uit my kinderdae is om die etenstafel. ʼn Spierwit tafeldoek gedek met my ma se blou en wit Spode opdienbakke, egte silwer eetgerei, kristalglase, vars blomme,…

Lees verder

BELLAInspo: Favourite Food trucks

Heerlike kos wat deur die venster van ’n food truck verkoop word, is ’n reusetrend en ons is mal daaroor. Hier is BELLA se 5 favourite food trucks. 1. Sumtingfresh @sumtingfresh Sumtingfresh food truck het heerlike, varsgemaakte disse. Hulle chicken…

Lees verder

Pop Art neem die modewêreld oor!

Pop Art is eksperimenteel en nie-emosioneel. Anti-Art met abstrakte alledaagse elemente is mode. Comics en bekende ikone, rebelleer teen die gewone pretensieuse en die banale, dis kuns en klere maar ook kultuur - die grootste mode-invloed is weer hier. Die komiese…

Lees verder
Back To Top