skip to Main Content

Gapings in jou tech-tjek

Die tech-wêreld is mos een van daai wat as ’n man se domein gesien word. Daar waar vroue nie tel nie... En volgens navorsing word mans ook meer betaal in tech-beroepe. In 2018 het Hired, ’n Amerikaanse werkskeppingsplatform, ’n studie…

Lees verder

Facebook koekeloer nie meer

Facebook gaan dit later vanjaar moontlik maak dat jy die inligting wat hul oor jou stoor, kan uitwis. Facebook is deesdae oral – google maar net iets spesifiek en voor jy weet sal Facebook vir jou mooitjies advertensies in jou newsfeed insluit.…

Lees verder

Jou slimfoon kan jou lewe red

Jou slimfoon kan handig wees in enige noodgeval. ’n Slimfoon is deesdae ’n noodsaaklikheid, want dié tegnologiese toestel kan jou in ’n verskeidenheid situasies help. Alle slimfone kom uit met ’n noodfunksie wat jou en jou naasbestaandes se belangrikste inligting bevat. Indien…

Lees verder

Beskerm jou rekenaar teen virusse

Om alles op jou rekenaar te verloor as gevolg van ’n virus gebeur makliker as wat jy dink. Daar is verskeie tipes rekenaarviruse - sommiges is skadelose pop-ups en dan kry mens die gevreesde virusse wat jou hele hardeskyf kan vernietig. Hoewel…

Lees verder

Tegnologie trends van 2019

Die wêreld van tegnologie verander aanhoudend en daar is baie uitvindings waarna ons kan uitsien vir die nuwe jaar. Ons het die afgelope paar jaar die opkoms van drones asook die eerste selfbesturende motors en robotte wat vir hulself kan dink gesien.…

Lees verder

Tinder en trou

Tegnologie is ʼn lieflike ding. Dit maak dat mens presies weet wat in die wêreld aangaan. Jy kan uitvind watter celeb nou weer iemand in die verkeer beetgekry het en op dieselfde tyd inligting oor versteekte oorloë kry. As daar nuus van jou…

Lees verder
Back To Top