skip to Main Content

Jou slimfoon kan jou lewe red

Jou slimfoon kan handig wees in enige noodgeval. ’n Slimfoon is deesdae ’n noodsaaklikheid, want dié tegnologiese toestel kan jou in ’n verskeidenheid situasies help. Alle slimfone kom uit met ’n noodfunksie wat jou en jou naasbestaandes se belangrikste inligting bevat. Indien…

Lees verder

Beskerm jou rekenaar teen virusse

Om alles op jou rekenaar te verloor as gevolg van ’n virus gebeur makliker as wat jy dink. Daar is verskeie tipes rekenaarviruse - sommiges is skadelose pop-ups en dan kry mens die gevreesde virusse wat jou hele hardeskyf kan vernietig. Hoewel…

Lees verder

Wat is ’n slim TV?

Destyds was die groot boks-televisies op almal se lippe en dit was moeilik om jouself te kon indink dat televisies kon verbeter, maar vandag kan jy selfs apps op jou TV laai. Deesdae het jy ’n keuse tussen 4K Ultra HD-resolusie en…

Lees verder

Tegnologie trends van 2019

Die wêreld van tegnologie verander aanhoudend en daar is baie uitvindings waarna ons kan uitsien vir die nuwe jaar. Ons het die afgelope paar jaar die opkoms van drones asook die eerste selfbesturende motors en robotte wat vir hulself kan dink gesien.…

Lees verder

Nuwe jaar, nuwe games!

Die nuwe jaar hou goeie nuus vir gamers in, want dis die tyd wanneer die meeste games vrygestel word. Hier is ’n paar games waaroor jy opgewonde kan raak. Aan die einde van 2018 en veral aan die begin van 2019 is…

Lees verder

Hou battery, hou!

Dis die lekkerste gevoel om ’n splinternuwe slimfoon te kry, veral die eerste paar maande wat lyk asof die battery nooit gaan pap word nie. Maar binnekort moet jy maar weer permanent jou kabels en powerbank by jou dra. Hierdie wenke kan…

Lees verder
Back To Top