skip to Main Content
BELLA_versekering

Versekering vir jou grootmens bucket list.

Versekering kan ’n groot maandelikse uitgawe wees, maar dit sal handig te pas kom wanneer daar iets onvoorsiene gebeur. Een van die realiteite van die grootmenswêreld is dat daar baie onverwagse dinge gebeur, daarom is versekering so belangrik. Elke #LiefsteBELLA girl moet…

Lees verder
BELLA_belasting_finansies

Alles wat jy moet weet oor Jan Taks

Belasting is elke jaar vir almal ’n kopseer. Hier is ’n paar dinge wat jy van jou belasting moet weet. Aangesien 2018 se inkomstebelasting se inhandigingsdatum pas verby is, is daar toenemende besorgdheid dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) dalk nie sy belastinginvorderingsdoelwitte vir…

Lees verder

Basta met swak finansiële gewoontes!

Dis moeilik om te spaar wanneer jy die maand in die knyp is. #LiefsteBELLA gaan uitvind hoe jy jou finansiële gewoontes kan aanpas om meer met minder geld te kan doen. Nagenoeg 41% van Suid-Afrikaanse huishoudings kom ten minste een keer per…

Lees verder

Hoekom jy in eiendom moet belê

Is jy bang om in eiendom te belê? Lees hier waarom jy dit as ’n beleggingsopsie moet oorweeg. Gumtree Property het in 2017 ’n peiling afgelê en navorsing het bewys dat 66,6% van Suid-Afrikaners wat ondervra is, gesê het dat dit altyd…

Lees verder

Stappe tot ’n meer finansieel suksesvolle jy

Enige iemand is daartoe in staat om finansieel suksesvol te wees ongeag hul loopbaan, geleenthede of agtergrond. #LiefsteBELLA het gaan uitvind watter stappe jy kan neem om meer finansieel suksesvol te wees. InvestingSimple het ’n lys eenvoudige wenke opgestel vir alledaagse mense om…

Lees verder
Back To Top