skip to Main Content

Newe-Effekte van Ontrouheid

Jy was dalk al die slagoffer óf jy was die sondebok. BELLA verduidelik hoekom cheating traumaties kan wees. So eenvoudig soos wat dit klink, kan cheating op baie verskillende maniere opgesom word. Dis belangrik dat jy en jou maat vooraf…

Lees verder

Die beste seisoen vir seks

Koue voete maak nie noodwendig warm liefde nie. Jou kameelperd onesie, gedroogte lippe en verblindende wit vel is nie juis sexy nie. Maar ten spyte van moedernatuur wat haar beste doen om jou sekslewe omver te gooi, is daar bewyse…

Lees verder
Back To Top