skip to Main Content

Social, of somme? Sommer albei!

In vandag se samelewing het tieners derduisende aandagafleibare faktore wat net onmoontlik is om te ignoreer. Ek moet bieg dat ek bietjie té veel op Instagram gaan as ek eintlik my Geskiedenis moet opsom. Maar die vraag is, wat beteken dit eintlik om…

Lees verder

Jou inkopies, jou saak

Ons almal is verbruikers. Almal moet op ʼn stadium in die winkels instap en iets koop. Party mense koop daagliks ʼn “ete-vir-een” pakkie by Woolworths en ander sien die winkels net wanneer dit noodsaaklik is. Nietemin, ons almal bly verbruikers. Soos dit…

Lees verder

Matrieks: Toe jy nog jonk en single was

“Liefie, jy spandeer nie genoeg tyd saam met my nie.” “Hoekom hou jy meer van jou biologie handboek as van my?” “Leer jy alwéér vanaand rekeningkunde?” Soos jou gedagtes nou bollemakiesie slaan oor alles waarmee jy net nie kan deal…

Lees verder
Back To Top