skip to Main Content

Die beste seisoen vir seks

Koue voete maak nie noodwendig warm liefde nie. Jou kameelperd onesie, gedroogte lippe en verblindende wit vel is nie juis sexy nie. Maar ten spyte van moedernatuur wat haar beste doen om jou sekslewe omver te gooi, is daar bewyse…

Lees verder

Swanger seks

Seks is gewoonlik die voorloper vir swangerskap, maar dis nie te sê jy kan dit nie geniet terwyl jy swanger is nie. Opgeswelde voete, ekstra gewig, hot flushes en die altyd teenwoordige alien in jou maag. Niks van dié dinge skree hot,…

Lees verder
Back To Top