skip to Main Content

Resep: Rooiwyn lamskenkels

’n Wintergereg. Bederf jou mense met ’n heel skenkel per persoon. Resep Bestanddele 2 heel lamskenkels 300ml rooiwyn 2 uie gekerf 2 takkies roosmaryn 3 knoffelhuisies (gekneus) 500ml hoenderaftreksel Sout en peper na smaak 1 blikkie tamatiepuree 1 eetlepel suiker…

Lees verder

Resep: Tumeric Latte

  Goudgeel, gesond en net reg om die #winterblues te wen. Resep Bestanddele 3cm stuk borriewortel, fyn gerasper (of 1 eetlepel droë borrie) 1cm stuk gemmer, fyn gerasper (of ’n halwe teelepel droog) 500ml Neut-, klapper of gewone melk 1…

Lees verder

Game of Thrones Gevulde Pampoen

Oorskiet rys, cous cous of sommer gedroogde vrugte maak hierdie pampoen ons gunsteling bykos vir die winter. Heel geroosterde groente op ’n vol gedekte tafel, laat ons onmiddellik dink aan Game on Thrones se feestafels. Dis makliker as wat jy…

Lees verder

Kostrends: Familiestyl

 “A strong family has well worn seats at the dinner table.” Van my gunstelingherinneringe uit my kinderdae is om die etenstafel. ʼn Spierwit tafeldoek gedek met my ma se blou en wit Spode opdienbakke, egte silwer eetgerei, kristalglase, vars blomme,…

Lees verder
Back To Top