skip to Main Content

Maart: Kalender

Maak die maand van Maart die lekkerste! Liefste BELLA hou jou op hoogte van alles wat pret is. US Woordfees As jy ’n teaterliefhebber is, is hierdie fees vir jou. Dis ’n kulturele fees vir oud en jonk. Daar is teaterstukke, boekgesprekke,…

Lees verder

Eet, proe, sien en voel Kuba in Suid-Afrika

BELLA was by die #LittleHavana straatpartytjie in die bekende Keyes Art Mile in Rosebank. Kuba het ’n kleurvolle kultuur met indrukwekkende kos, kwaliteit drankies en natuurlik, besonderse musiek. ’n Feesviering van avontuur, kleur en plesier is waaroor hierdie byeenkoms gaan. Eet ’n Kubaanse…

Lees verder

Oktober Vermaak Kalender

Maak die beste van elke dag! Liefste BELLA hou jou op hoogte van alles wat pret is! Matilda die Musical Hierdie multi-bekroonde musiekblyspel kom uit die produksie blaaie van die Royal Shakespeare Company. Dit is geïnspireerd deur die geliefde boek deur Roald…

Lees verder

Lief(dadigheid) by die dam!

Wonderlike musiek, ’n atmosfeer van feesvier, pret en oop harte - waarvoor meer kan mens vra op ’n Sondagmiddag? Liefde by die Dam het uitverkoop en was ’n reuse sukses! Nege duisend mense het Sondag, 5 Augustus die jaarlikse Liefde by…

Lees verder

September: Wat om voor uit te sien

Geen verskoning vir verveeldheid in September nie, Liefste BELLA hou jou op hoogte van alles wat pret is! Francois van Coke en Vriende Hierdie is een musiek geleentheid wat jy nie wil mis nie. Francois van Coke en Vriende in samewerking met Jacaranda…

Lees verder

Pret by die Monument: Jacaranda Day

Dit is die grootste onafhanklike radiostasie in Gauteng, Jacaranda FM se 7de bestaansjaar van die gewilde Jacaranda Day. Oor die heuwel maak die Voortrekker Monument sy asemrowende verskyning en vriendelike gesigte by wapperende pers vlaggies wys rigting aan. Jy voel dit voordat…

Lees verder
Back To Top