skip to Main Content
BELLA_kinders

O koek, wat nou?

Wat is nou mooier as ’n parmantige fonteintjie op jou dogtertjie se kop? Tangled mag dalk ’n geliefde Disney fliek wees, maar is ongelukkig ’n realiteit vir meeste Mammas, wat daagliks koeke moet uitkam. Liefste BELLA het gaan uitvind hoe jy die…

Lees verder

Langer hare in 1, 2, 3!

Droom jy van lang, gesonde meermin lokke? Volg hierdie 5 wenke vir langer hare in ’n japtrap! Masseer jou kopvel Massering van die kopvel stimuleer bloed sirkulasie wat dan jou hare laat groei. Boek vir jouself ’n indiese kopmassering vir…

Lees verder
Back To Top