skip to Main Content

2 Moet sien animasieprente!

Springmielies, slushpuppie en ’n mooi storie – fliek bly darem maar lekker! Gaan bederf die kinders met twee nuwe animasieprente: The Queen’s Corgi en Ugly Dolls. Waaroor gaan dit? In The Queen’s Corgi ontmoet ons die verwaande hoofkarakter Rex. Rex lei ’n…

Lees verder

Film | Die Seemeeu

Om die Seemeeu te kyk is soos om ’n plaaslike film soos geen ander te kyk nie. Dis rou, eerlik, emosioneel en vir ’n 19de eeuse Russiese teks is dit verbasend eietyds en kultureel in die kol. En dis nie eers gepraat…

Lees verder

Top 10 aanhalings uit flieks

Ons almal is lief daarvoor om soms movie quotes te gebruik om ’n argument te staaf of sommer net vir ekstra dramatiese effek. Hier is ’n lys van BELLA se 10 gunstelinge! 1. “May the Force be with you.” Star Wars 2.…

Lees verder

5 Móét sien modefilms

“Okay. Can you please spell Gabbana.” Ons almal ken die ikonies lyn. Gebaseer op die 2003 topverkoper boek, is Devil Wears Prada meer as net nóg ’n fliek oor mode. Dit was een van die eerste sneak peeks in die modewêreld…

Lees verder
Back To Top