skip to Main Content

Wat is die voordele van kelp?

Jy het dalk al heeltmal genoeg gelees oor die belangrikheid van groente in jou dieet. Maar het jy al ooit gedink oor die see-groente? Kelp, ’n tipe seewier, is een van hierdie see-groentes waaraan jy dalk bietjie meer aandag kan gee as…

Lees verder

Só kan jy ‘skoon’ eet

Die wêreld van kos het al hoe “voller” geraak met tierlantyntjies soos souse, koeldranke en selfs jou ouma se soetgebak wat nie enige voedingswaarde bevat nie. Maar die groot geheim van ’n gesonde leefstyl is om so skoon en minimalisties as moontlik…

Lees verder

Die nutteloosheid van megadosisse vitamien

In die moderne era waarin gesondheidsbewusmaking, etiese vraagstukke oor geneties-gemanipuleerde voedselprodukte en vleislose diëte onder die vergrootglas geplaas word, is winkel- en apteekrakke boonop tot oorlopens toe vol met ‘n verskeidenheid vitamienaanvullings.  So ook is een van die mees bekende…

Lees verder
Back To Top