skip to Main Content

7de Laan vier Afrikadag in styl!

  Afrikadag is die jaarlikse herdenking van Afrika-eenheid. Op 25 Mei vier 7de Laan hierdie dag met die grootste, mees skouspelagtige modeparade ooit in die geskiedenis van die sepie. 7de Laan en Vega Design School gee vir jong, opkomende mode…

Lees verder
Back To Top