skip to Main Content
Fashionistas Om Die Jaar Dop Te Hou

“Fashion is in the sky, in the street, fashion has to do with ideas, the way we live, what is happening.” – Coco Chanel

Die woord Zeitgeist staan bekend as die ‘gees van die tyd’ of ‘gees van die eeu’ en beïnvloed vandag verskeie industrieë. Dit word gebruik om trends te bepaal van die klere wat in jou kas is tot die dekor in jou huis. Alles wat om ons gebeur is Zeitgeist en het ’n uitwerking op ons alledaagse lewe.

In die mode-industrie is Zeitgeist veral van toepassing en draai ons gereeld na bekendes en modeontwerpers om nuwe trends uit te wys.

Hier is vyf fashionisats wie jy in 2019 moet dop hou:

1. Millie Bobby Brown

Die 14-jarige aktrise is bekend vir haar rol in die 2016 treffer-reeks Stranger Things. Sy het tans 18.2 miljoen volgelinge op Instagram en word gereeld gesien in top ontwerperstukke. Met die 3de seisoen van Stranger Things en die fliek Godzilla: King of the Monsters wat die jaar uit kom is Brown definitief op ons radar.

View this post on Instagram

*ring ring

A post shared by mills (@milliebobbybrown) on

View this post on Instagram

thx 2018. u did me good 🙏

A post shared by mills (@milliebobbybrown) on

2. Miley Cyrus

Ons het Miley gevolg van klein dogtertjie op Hannah Montana en die wrecking ball fase tot nou wat sy ’n getroude vrou is. Sy is beslis iemand om dop te hou in 2019 en haar styl was nog altyd uniek.

View this post on Instagram

2019ley

A post shared by Miley Cyrus (@mileycyrus) on

View this post on Instagram

War Is Over – out now! Link in bio!

A post shared by Miley Cyrus (@mileycyrus) on

3. Brie Larson

’n Nuweling op ons radar die jaar is Brie Larson. Sy vertolk die rol van Carol Danvers, aka Captain America. Larson het ’n speelerige en quirky styl. Ons is opgewonde om te sien wie en wat sy die jaar in haar klerekas hang.

View this post on Instagram

Happy Holidays from me and my new tap shoes!!

A post shared by Brie (@brielarson) on

4. Emilia Clarke

Jy ken haar as Daenerys Targaryen, die Moeder van Drake in die wenner reeks Game of Thrones. 2019 merk die finale seisoen van die reeks en Clarke se rol is die middelpunt. Nie net wag ons vir die dramatiese uitrustings op die kassie nie, maar glo Clarke gaan die strate invaar terwyl sy on point lyk.

5. Sophie Turner

Sophie Turner, soon to be Jonas, het self ’n groot jaar wat voorlê. Die Game of Thrones’ aktrise maak nie net reg om die Moeder van Drake te ontmoet nie maar daar is ook sprake dat sy en verloofde Joe Jonas hulle troue beplan vir 2019. Ons glo haar

styl sal net so groot impak maak.

View this post on Instagram

On #WorldChildrensDay it’s exciting for me to announce my collaboration with #LVforUNICEF to design a friendship bracelet. I want to explain the significance of the colors and also the charm that I designed. As we know, LV is known for being a brand all about travel and so the brands identity itself is important when collaborating with a charity that is prevalent all over the world. It’s all about bringing people together. I wanted my bracelet to hold luck for all the children whom the proceeds from this bracelet go to. So I wanted to integrate the idea of luck and also inclusion of many countries and cultures. I wanted to have the braids made of two colours; red and white. Red is considered a lucky colour in China. And the white coincides with my idea for having the little circular charm on the bracelet, a rabbit. A. Because WHITE rabbits are considered very lucky in the UK and a rabbit foot is considered lucky in many parts of Europe, China, Africa, North and South America. It also has a little bit of me on there because I have the same rabbit designed tattooed on my arm by @curtmontgomerytattoos #MAKEAPROMISE 🐰 ✈️ 🐇

A post shared by Sophie Turner (@sophiet) on

View this post on Instagram

With my love in Paris ♥️

A post shared by Sophie Turner (@sophiet) on

Wie is jou gunsteling? Laat weet ons by @bellamag_sa.

Back To Top
%d bloggers like this: