skip to Main Content
7de Laan Vier Afrikadag In Styl!

 

Afrikadag is die jaarlikse herdenking van Afrika-eenheid. Op 25 Mei vier 7de Laan hierdie dag met die grootste, mees skouspelagtige modeparade ooit in die geskiedenis van die sepie.

7de Laan en Vega Design School gee vir jong, opkomende mode ontwerpers ’n platform om hul kreatiwiteit en talent aan die wêreld te wys.

Agter die skerms

Vier van die ontwerpe is deur Vega studente gedoen en die res deur die 7de Laan mode afdeling. Elkeen van die uitrustings is ontwerp om een van die Afrika nasies te verteenwoordig.

Ontwerp deur Ashlin Naundorf

Ontwerp deur Elelwani Raphadana

#LiefsteBELLA is opgewonde oor die 7de Laan innovasie! Maak seker jy mis dit nie!

Vega School ontwerpers:

San – Joh du Preez

Vicky Roux

Sundos Aljabobi

Sarah-Lee Haywood

7de laan ontwerpers:

Elelwani Raphadana

Johnny Mathole

Ashlin Naundorf

Melanie Mulder

 

Geskryf deur: Johanica Havenga

Foto’s: Verskaf

Back To Top
%d bloggers like this: