skip to Main Content
WEN Valentynsdag By Sandton Lodge

Het jy nog nie planne vir Valentynsdag nie? Is jou begroting dalk beperk? Het jy en jou maat dalk ‘n ordentlike date-night nodig?

Skryf in vir Sandton Lodge se Valentynsdag-giveaway en bederf jou tweede helfde met ‘n romantiese aand uit in ‘n 4-ster lodge.

Een gelukkige paartjie staan die kans om ‘n Romantiese aand by Sandton Lodge in Rivonia te wen.

Die prys sluit die volgende in:

  • Een nag akkommodasie vir 2 (aand van 14 Feb) in die Executive apartment.
  • Kerslig ete op die patio.
  • Ander verassings.
  • ‘n Kopmaseering en treatment by ons eie on-site salon, Shear Delight Boutique Salon, vir die gelukkige paartjie (geldig tot Saterdag 17 Februarie)
  • Engelse Ontbyt die volgende oggend.

Termes en Voorwaardes
  • Gauteng inwoners mag inskryf.
  • Die prys geld net vir Valentynsaand (14 Februarie 2018).
  • Salon bederf geld net tot Saterdag 17 Februarie 2018.
  • Check-in vanaf 14:00 en check-out 11:00.
  • Kombuis maak 22:00 toe op weeksaande.
  • Ontbyt word bedien vanaf 07:00 tot 10:00.
  • Die prys mag nie uitgeruil word nie, slegs wenner geregtig op die prys.

Hierdie kompetisie is nou gesluit.

Back To Top
%d bloggers like this: