skip to Main Content
WEN Trou-wyn Van Deetlefs

Baie paartjies besluit op die laaste oomblik om sommer enige rooi-en-witwyn-kombinasie op die tafels te sit. Dis ’n fout!

Maak seker die wyn op die tafels is héérlik. Een gelukkige leser kan dié maand ’n kas Deetlefs Estate Sauvignon

Blanc en   wen – BELLA se trouwynkeuse! Die Deetlefs Estate Sauvignon Blanc is ’n komplekse wyn met tropiese aromas en die Deetlefs Estate Merlot is gevul met roosmaryn en kruiegeure met bessies en kersies wat lank op jou tong rondspeel.

Gaan volg @BellaTydskrif en @DeetlefsWineEstate op Facebook en vul die vorm hieronder in om in aanmerking te kom.

Terme en voorwaardes geld. Hierdie kompetisie is gesluit.

Back To Top
%d bloggers like this: