skip to Main Content
WEN! Produkte Van Coverderm 

Drie gelukkige lesers staan die kans om elk Coverderm-produkte ter waarde van R905 te wen!

Pryse op die spel sluit Coverderm Removing Cream en Coverderm Perfect Lashes in. Lees meer oor beide die produkte in die Desember uitgawe van BELLA.

Om in te skryf vul die vorm hieronder in. Inskrywings sluit 15 Januarie 2018.

Termes en Voorwaardes geld. Hierdie kompetisie is nou gesluit.

Back To Top
%d bloggers like this: