skip to Main Content
WEN ’n Naweek By The Ritz

Beleef The Ritz Hotel se revamp! Wen drie aande van bederf by hierdie ikoniese Kaaspe hotel, ter waarde van R15 000!

The Ritz vorm reeds deel van die Kaapse kultuur sedert die 1970s en is onlangs opgeknap en heropen. Hierdie 23-verdieping stylikoon spog met kontemporêre kenmerke, ’n sensasionele swembadarea en die beroemde revolving restaurant.

Geniet ’n romantiese kombinasie van avontuur en opwinding in hierdie wêreldklas hotel in Seepunt. ’n Gelukkige BELLA en haar metgesel kan hul vir drie in dié juweel in Seepunt gaan tuismaak.

Om ’n kans te staan om hierdie ongelooflike prys te wen vul die vorm hieronder in.

Volg The Ritz en raak deel van die polsende hartklop van die herskepping!

Facebook: @theritzhotelsa 

Twitter: @theritzhotelsa 

Instagram: @theritzhotelsa 

Besoek  theritz.co.za vir meer inligting.

Terme en Voorwaardes

* Hierdie kompetisie sluit slegs bed en ontbyt in vir drie nagte (Vrydag – Sondag). Geen ander etes of drankies is ingesluit nie en die prys is geldig tot September 2018. Vervoer na en van die hotel is vir die wenner se eie rekening – Gauteng lesers is welkom om in te skryf mits hulle self vir vervoer na en van die hotel sorg (dit sluit dan vlugte vir hul eie rekening in).

Terme en voorwaardes geld. Hierdie kompetisie is gesluit.

Back To Top
%d bloggers like this: