skip to Main Content
WEN ’n Date Saam Met ’n Leeus-rugbyspeler

’n Sjef. ’n Driegangmaaltyd. ’n Chauffeur. ’n Mercedes. ’n Rugbyspeler wat nie net iets vir die oog is nie, maar ook ’n aangename persoonlikheid het.

Jy sal jou wat verbeel dat BELLA só ’n prys weggee! ’n Date saam met niemand anders as Johann Vermaak nie. Lees meer oor Johann in die nuutste uitgawe van BELLA.

Johann is natuurlik die kersie op die koek van hierdie prys, maar die prys sluit ook die volgende in:

  • Chauffeur wat julle kom oplaai in ’n luukse Mercedes.
  • ’n Driegangmaaltyd, voorberei deur Horn en Phillips.
  • Hierdie is ’n heel eerste! Emirates Airline Park word eksklusief beskikbaar gestel vir jou en dié handsome Leeu om die aand te geniet!

Skryf in vir hierdie once in a lifetime-prys deur die vorm hieronder in te vul. Inskrywings sluit 15 Januarie 2018.

Termes en Voorwaardes geld. Hierdie kompetisie is nou gesluit.

Back To Top
%d bloggers like this: