skip to Main Content
WEN Met The Bra Guru

Om die perfekte lingerie te kry was nog nooit so maklik nie.

The Bra Guru bied jou ’n persoonlike en private lingerie-konsultasie en jy sal beslis jou perfekte grootte en styl by hulle kan vind.

Drie BELLA lesers staan die kans om elk die beeldskone Perfect Bra deur Corin, winter-versameling ter waarde van R5 000 te wen (dit sluit Bonita slaapklere en twee t-hemp bra’s in). Wenners sal ook genooi word vir ’n lingerie-fitting.

Twitter: @thebra_guru
Instagram: @thebra_guru
Facebook: The Bra Guru

Besoek thebraguru.co.za vir meer inligting of skakel 011-268-0358.

Om die kans te staan om hierdie ongelooflike bederf-prys te wen, vul die vorm hieronder in en share die kompetisie op Facebook.

* Hierdie kompetisie is slegs tot Gauteng-lesers beperk, aangesien The Bra Guru slegs in Gauteng die pas-sessies kan reël.

Hierdie kompetisie is nou gesluit.

Back To Top
%d bloggers like this: