skip to Main Content
WEN Met D’tangled Hair & Beauty

Woon jy in Pretoria of Gauteng? D’tangled Hair & Beauty gee eksklusief vir BELLA lesers 50% afslag op enige dienste en behandelinge! Van hare kleur, sny, blaas, Brazilian blow-waves tot grimering, manicures, pedicures en meer! Plus, jy kan die kans staan om drie GROOT pryse te wen!!!

D’tangled Hair & Beauty in die Ooste van Pretoria wil jou graag pamperlang hierdie silly season. Al wat jy hoef te doen is om die voucher uit te print en in te dien by die salon om 50% afslag te kry op enige diens of behandeling. Die professionele haarkapsters en skoonheidsterapeute sal jou ’n vars nuwe look gee waarmee jy kan spog die Desember vakansie! Dis ook die perfekte geleentheid om die jaar af te sluit op ’n goeie noot en die nuwejaar in te tree met ’n stylvolle BANG!

Wanneer jy hierdie voucher gebruik in die salon, staan jy outomaties die kans om GROOT pryse te wen! Daar is drie pryse op die spel:

Eerste Prys

’n GHD + ’n styling aid met n workshop session oor hoe om die toestel te gebruik.

Tweede Prys

’n makeover wat hare kleur, sny & blaas insluit, sowel as grimering en ’n KMS hamper.

Derde Prys

’n Mini make over met ’n haarsny en blaas, sowel as grimering & home care produk.

 

Print NOU hierdie voucher uit om jou 50% afslag te kry! Maak gou! Hierdie voucher is slegs geldig vanaf 15 November 2017 tot 15 Januarie 2018.

 

Skakel 012 754 7553 om jou afspraak te maak.

Adres: Cnr of Solomon Mahlangu drive and Jacqueline drive, Pretoria, South Africa

 

Terme & Voorwaardes geld.

Back To Top
%d bloggers like this: