skip to Main Content
WEN Met Aloe Finesse

Vyf gelukkige BELLA lesers kan elk ’n Aloe Finesse hamper wen.

Wat van ’n lekker bederfie? Vyf gelukkige BELLA lesers kan elk ’n Aloe Finesse Bitter Aloe Gel Serum en ’n Aloe Finesse Bitter Aloe Cleansing Emulsion hamper wen.

Die prys sluit in
  • Aloe Finesse Bitter Aloe Gel Serum
  • Aloe Finesse Bitter Aloe Cleansing Emulsion

Vul jou besonderhede hieronder in om in aanmerking te kom vir hierdie opwindende prys!

 

Terme en voorwaardes geld. Hierdie kompetisie is gesluit.

Back To Top
%d bloggers like this: