skip to Main Content
WEN Met Aerial Fitness Factory

‘n  Lekkerder manier om jou gesondheidsdoelwitte te bereik sonder burpies of squads.

Aerial Fitness het onlangs sy kop begin uitsteek as die nuwe fiksheids trend en #BELLA het meer gaan uitvind oor dié soort oefening by die Aerial Fitness Factory Studio in Centurion. Lees meer hier.

Waag jy dit om jou fiksheids roetine te druk tot nuwe hoogtes? Een gelukkige #BELLA leser kan ‘n maand se klasse wen by Aerial Fitness Factory in Centurion.

Kompetisie sluit 26 Januarie 2018 om 12:00.

Termes en voorwaardes geld. Hierdie kompetisie is gesluit.

Back To Top
%d bloggers like this: