skip to Main Content
Star Wars X Cotton On

ʼn Lang tyd gelede, in ʼn sterrestelsel ver ver weg… Dis altyd opwindend as ʼn classic fliek ʼn modereeks inspireer en dié een reik na die sterre!

Cotton On het ʼn spesiale reeks ontwerp om die vrystelling van die nuutste Star Wars film te vier. Star Wars VIII The Last Jedi sal op die grootskerm wys vanaf 15 Desember. Die reeks sluit beide dames en mans ontwerpe in.

Dames Ontwerpe

TBar Cold Shoulder Tee Star Wars Leia Pink Lady R249

TBar Cold Shoulder Tee Star Wars The Empire Black R249

TBar Cold Shoulder Tee Star Wars Space Battle Black R249

Mans Ontwerpe

TBar Collaboration Tee LC Black On The Darkside R249

TBar Collaboration Tee LC Ivory Forest Moon R249

TBar Collaboration Tee LC Grey Marle Lack Of Faith R249

Die dames reeks is reeds beskikbaar in Cotton On en die mans reeks sal binnekort beskikbaar wees.

Vind jou naaste Cotton On winkel.

 

Geskryf deur: Bianca Raath

Foto’s: Verskaf

Back To Top
%d bloggers like this: