skip to Main Content
’n Wenner Vir Top Model SA

Uit meer as 80 finaliste is een wenner Saterdag gekroon as Top Model South Africa.

Op 17 Februarie het duisende bymekaar gekom in die Big Top Arena by Carnival City, vir die Grand Finale van Top Models South Africa (TMSA). Op die ou einde het die titel gegaan aan Melissa Magiera (22) van Kaapstad, in die dames afdeling en Alexander Jenkinson (18) van Cullinan, in die mans afdeling.

Melissa Magiera

“Winning Top Model SA is a dream come true for me. Always believe in yourself, no matter what.  Hard work and determination will get you what you truly want.”  -Melissa Magiera

Alexander Jenkinson

“The harder I worked the luckier I got. It still feels so unreal.” – Alexander Jenkinson

Daar was ook ’n kategorie vir die dames wie nie aan die internasionale model lengte  voldoen nie, maar wel besonderse kenmerke het. Jayme Scott (19) het weggeloop met dié Fresh Face titel.

Jayme Scott

“I am so proud of myself. It took a lot of self-discipline and hard work, but it all paid off.  This is life changing.” – Jayme Scott

Top Model South Africa is die grootse model kompetisie in SA. Is jy volgende?

 

Facebook: @topmodelsouthafrica

Instagram: @topmodelsouthafrica

 

Foto’s: Verskaf

Back To Top
%d bloggers like this: