skip to Main Content
Platinum Blonde Vir Gossip Girl Ster

Gossip Girl mag dalk verby wees maar Blair se styl is lank nie.

Leighton Meester het gister op haar Instagram story gedeel hoe sy van brunette na platinum blonde gaan en sy lyk stunning. Die platinum blonde trend is groot onder bekendes en self die Kardashians het onlangs die skuif gemaak.

Meester het stap vir stap die proses gedeel van kleur tot finale resultaat.

Hulle sê mos blondes have more fun! Wat dink jy van Leighton se nuutste haarstyl?

 

Geskryf deur: Bianca Raath

Back To Top
%d bloggers like this: