skip to Main Content
Lewenslesse Van ’n Wyse 21-jarige

Dis baie min wat jy ’n jong meisie ontmoet wat reeds weet wie sy is en wat haar purpose in die lewe is.

Sodra jy met Ryki begin gesels besef jy daar is ’n klomp wyse lewenslesse wat in haar opgesluit lê en sy deel vyf van dié lesse met BELLA.

  1. Moenie jouself met mense vergelyk of na mense opkyk nie. Mense gaan foute maak en jou teleurstel. Put jou inspirasie uit ’n plek wat consistent is.
  2.  Moenie in die oggend opstaan vir jouself nie – staan op om ’n verskil te maak en die dag aan te gryp om iemand se hart te verander.
  3. Jy hoef nie die wêreld se pattern te volg nie. Wees jouself.
  4. Maak ’n lys van dit wat jy graag van jouself wil glo en herinner jouself daaraan.
  5. Wees die lig in die donker!

Facebook: rykimusic

Twitter: rykimusic

Instagram: rykimusic

 

Geskryf deur: Lizanne Theron
Fotograaf: Henry Marsh Photography
Grimering: JB Make Up Team
Hare: Luzanne Hair Design
Venue: The Fun Company, Menlyn Park

Back To Top
%d bloggers like this: