skip to Main Content
Katy Perry X SA

She kissed a girl and she liked it! Sy is fun, loud en live in SA.

94.7 het vanoggend op die 94.7 Breakfast Club met Anele aangekondig dat hulle in samewerking met Big Concerts, Katy Perry in SA verwelkom. Katy sal twee shows doen as deel van haar WITNESS toer op 18 en 20 Julie by die Ticketpro Dome.

Kaartjie verkope open 26 Januarie om 09h00 by bigconcerts.co.za.

Die van julle wat gelukkig genoeg is om ‘n Dicovery Card holder te wees kan van vandag af kaartjies koop deur discovery.co.za te besoek.

Is jy ‘n fan? Deel jou opwinding met ons in die comments of tag ons by @bellamag_sa.

 

Back To Top
%d bloggers like this: