skip to Main Content
Bibi Se Top5 Boeke

Dit sal Bibi Slippers se grootste nagmerrie wees as sy vir die res van haar lewe net 5 boeke kan lees, maar as sy ooit daardie keuse moet maak… Hier is haar top5!

Bibi sê: “Ek hoop nie dat dit ooit sal gebeur nie. En as dit wel gebeur hoop ek dat ek ’n heads up sal kry sodat ek sekere gedigte en frases uit boeke kan memoriseer.”

  • I capture the castle van Dodi Smith

Sy kies dié boek, want dis snaaks en vermaaklik en nie moeilik om te lees nie.

  • Die Audiobook van Bruce Springsteen se Born to Run

Bibi sê: “Dis super inspirerend en ’n wonderlike reminder dat mens as kunstenaar steeds met ’n plan moet werk, en ’n visie moet hê

  • The Overstory van Richard Powers

“Dis lank, ingewikkeld en verskriklik mooi – ek dink nie ek sal ooit moeg raak daarvoor nie.”

  • Real Sofistikashun van Tony Hoagland

“Dit maak ’n mens altyd lus om self te skryf.”

  • Die Harry Potter-reeks.

Volgens Bibi is dit die beste manier om te ontspan en te ontvlug.

Back To Top
%d bloggers like this: