skip to Main Content
6 Tips Om Minder Te Stres As Jy Reis

Baie mense reis om ontslae te raak van spanning, maar vir ander is reis spanningsvol.

Finansies, veiligheidsrisiko’s en jou travel partner se behoeftes kan alles bydra tot reisspanning. So ook jou vrees vir die diep, blou see of ’n fobie vir vlieg.

Hier is ’n paar tips om jou spanningsvlakke in toom te hou:

  • Skakel jou data roaming en push notifications af en check net een maal per dag jou e- posse.
  • As jy maklik vasgevang raak in die moet-’n-foto-neem debakel en sodoende die oomblik nie ten volle ervaar nie, is dit ’n goeie idee om jou kamera by die huis te los.
  • Moenie jou reisplan te vol maak nie.
  • Reis saam met mense wat dieselfde as jy dink.
  • As jy bang is vir verdwaal, reis na ’n bekende plek.
  • Buffer jou vakansie met ’n dag ekstra by die huis. Dit gee jou kans om alles uit te pak en te reflect.
Back To Top
%d bloggers like this: