skip to Main Content
Musiek Vir Konsentrasie

Sommige mense benodig stilte wanneer hulle moet konsentreer. Ander raak mal wanneer ’n vertek té stil is. Die eksamen is om die draai en BELLA het gaan uitvind wat help studente om beter te kan konsentreer. 

Hoewel klassieke musiek bekend is daarvoor om konsentrasie en kreatiwiteit te bevorder, kan almal van ons nie hééldag klassieke musiek luister nie. Nancy Valev, deel op die blog Bustle nege nie-klassieke liedjies wat haar konsentrasie en produktiwiteit bevorder wanneer sy moet werk:

  • Awake, van Tycho
  • Black Sands, van Bonobo
  • Paper Trails, van Darkside
  • Change In Time, van Sleep Party People
  • Caffeinated Consciousness, van TV On The Radio
  • Take Me Somewhere Nice, van Mogwai
  • Empty Thoughts Over A Shallow Ocean, van Ryan Hemsworth
  • Wolf, van First Aid Kit
  • Your Hand in Mine, van Explosions In The Sky

Ons hoop hierdie liedjies kan jou help om beter te konsentreer. Klik hier om nog musiek te luister wat kan help!

 

Geskryf deur: Anica Scholtz 

Foto: Burst

Back To Top
%d bloggers like this: