skip to Main Content
Gavin Edwards – Unplugged By Deetlefs!

Wat is beter as goeie wyn? Goeie wyn en goeie musiek!

Kom kuier saam met BELLA en Deetlefs op 14 April by Deetlefs wynplaas van 10:00 – 16:00.

Kaartjies kos R200 per persoon. Maak seker jy mis nie die lekker kuier geleentheid nie.

Kaartjies beskikbaar by webtickets.co.za. Sien jou daar!

 

Facebook event: facebook.com

Back To Top
%d bloggers like this: