skip to Main Content
Tip: 5 Maniere Om Perfekte Roereier Te Maak

Sunnyside up, easy-over, hard-hard, loperig, gekook, geposjeer – maak nie saak hoe jy daarvan hou nie! Om eerlik te wees is ons almal maar gek oor ’n eenvoudige ou roereier.

So, maak jy fluffy, romerige roereier:

1. Low and slow, baby!

Hou jou hitte matig, te hoë hitte skroei die eier en laat dit rubberig voorkom.

2. More butter, more better

Gebruik liefs botter! Asook room bo melk. Dit dra by tot ’n ryk, romerige tekstuur.

3 Stick blender 

Spaar jou elmboë. Blend jou room en eiers met ’n stick blender om die vloeistof so glad moontlik te kry.

4. 10 second rule

Jy kan jou eiers 10 sekondes te vroeg afhaal.. Die oorblywende hitte sal die eiers gaarmaak.

5. Stoot met silikoon omdraaier

Sodra die eiermengsel verdik in die pan, stoot en vou dit eerder. Moenie dit klits nie!

 

Foto’s: Susan Du Toit Photography
Facebook: @susandutoitphotography
Instagram: @susandutoitphotography

Back To Top
%d bloggers like this: