skip to Main Content
Resep: Pop(t)art

’n Pop-tart is ’n Amerikaanse lekkerny. BELLA vereenvoudig die tradisionele resep om ’n hassle-free, vinnige treat te maak.

Bestanddele

Terte
  • 1 pakkie puff pastry
  • 125ml konfyt (ons het bessie en kersie gebruik)
  • 1 eier geklits
Versiersel
  • 1 koppie versiersuiker
  • 1 eetlepel suurlemoensap
  • Sprinkles

Metode

1. Voorverhit oond na 200°C.

2. Druk sirkelvorms uit puff pastry uit.

3. Skep ’n lepeltjie konfyt in die middel.

Foto: Verskaf

4. Verf rante met eier.

5. Vou die sirkels toe en druk met ’n vurk om halfmane te vorm.

Foto: Verskaf

6. Verf bo-op met eier.

Foto: Verskaf

7. Bak in ’n pan wat goed gespuit is vir 10-14 minute of tot goudbruin.

Foto: Verskaf

8. Bedrup met met versiersel en sprinkles.

9. Bedien dadelik jou Pop-Tarts vir beste resultate! Ook oulik vir ’n kosblik-idee.

Foto: Verskaf

Back To Top
%d bloggers like this: