skip to Main Content
BELLAInspo: Favourite Food Trucks

Heerlike kos wat deur die venster van ’n food truck verkoop word, is ’n reusetrend en ons is mal daaroor.

Hier is BELLA se 5 favourite food trucks.

1. Sumtingfresh @sumtingfresh

Sumtingfresh food truck het heerlike, varsgemaakte disse. Hulle chicken strips is ongelooflik! Definitief ’n moet.

2. Galaxy Coffee Co @galaxycoffeeco

Hierdie mobile coffee bar is ideaal om te hê by ’n troue, funksie of korporatiewe event, of selfs net vir ’n heerlike koffie on-the-go.

3. Taco Kombi @tacokombi

Hierdie kombi skree holy guacamole met meksikaanse disse soos tacos en nachos. Die ideale snack of ete on-the-gô.

View this post on Instagram

#tacokombi

A post shared by Valjean (@tacokombi) on

4. Snorting Boar Smoker @snortingboar

Die Snorting Boar bring graag Amerikaanse geure na Suid-Afrika met die spesiale “low and slow” gaarmaakmetode. Vleiseters sal mal wees oor al die Sorting Boar se disse.

5. Treat- The Beverage Gourmet Co @treatgourmetco

Smoothies, smoothie bowls, froyo, mocktails en koffie! Need I say more? Dis absoluut ’n treat!

Wat is jou favourite food truck waar jy al geëet het? Comment op die post of deel met ons by @bellamag_sa.

Back To Top
%d bloggers like this: