skip to Main Content
Quiz: Wie Is Jou Innerlike Dekor Godin?

Li Edelkoort, tendensmeester en skrywer, sê dat die kontemporêre vrou uiteindelik bietjie verlos is van sosiale druk maar dat dit ons dwalend los. BELLA het gaan ondersoek instel.

Ter herdenking aan Li se terugkoms na Afrika, kyk ons terug na haar raad by die #SalesIndaba in Februarie 2018 om ons innerlike energie te channel na die godinne van die wêreld.

Back To Top
%d bloggers like this: