skip to Main Content
BELLA Kyk Na 10 Jaar Van Pantone Se Kleur Van Die Jaar!

Ons stap terug in tyd en kyk na ’n dekade se kleure wat die wêreld se modes beïnvloed. Ons skop die jaar af met die opgewondenheid van Pantone se kleur van die jaar 2019: Lewendige koraal, Pantone 16-1546.

Die lewendige koraal is die woelige helder rugbeen van Tropiese oseane. Die appelkoos-oranje het ’n lewendige warm ondertoon wat lewenslus wek! Ons is in ekstase oor die energieke kleur vir 2019!

Onthou jy nog die vorige Pantone kleur oor die jare? Loer bietjie hier om jou geheue te verfris:

2018: Ultraviolet 18-3838

2017: Greenery 15-0343

2016: Rose Quartz and Serenity 13-1520, 15-3919

2015: Marsala 18-1438

2014: Radiant Orchid 18-3224

2013: Emerald 17-5641

2012: Tangerine Tango 17-1463

2011: Honeysuckle 18-2120

2010: Turquoise 15-5519

2009: Mimosa 14-0848

 

Saamgestel deur Anja Labuschagne
Foto’s: Shutterstock

Back To Top
%d bloggers like this: