skip to Main Content

Die woord tablescape kom van table en landscape. Dit sluit gewoonlik kleure en seisoene in, en elke item word noukeurig gekies om ’n ander te komplimenteer.

As jy ’n tradisionele, girly bruid is, is dié tablescape vir jou! Met variasies van pienke en groene, herinner die tafel jou aan ’n warm, lentedag. Die tafel is perfek vir ’n bruid wat nie bang is vir kleur nie, en wat nie omgee as haar tafel bietjie besiger is as die minimalistiese looks wat nou trend nie. Sou hierdie tafel vir jou bietjie té waaghaalsig wees vir ’n troue, sal dit prentjiemooi lyk vir ’n kombuistee.

Die Span:

Konsep en koördinering: Amo Creative
Blomme: Paradiso Flowers
Dekor: Baie Goeters, Grandroom Design, Wakako Décor Hire, Mervyn Gers Ceramics
Fotograaf: Lindie Wilton
Meubels: Distinctive Event Furniture Hire
Skryfbehoeftes: Papier. Handmade Finery

Back To Top
%d bloggers like this: