skip to Main Content
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography
Foto: Wildflower Photography

“Die oomblik wat jy instap by die Elgin Railway Market, begin die inspirasie jou oorneem. Ons kon nie anders as om iets nuuts te probeer nie.”

Anika (Papier. Handmade Finery) en Nadia (Wildflower Photography) het besluit om ’n minimalistiese, maar steeds sag en romatiese inspirasie shoot te beplan in die ou Kaapse treinstasie.

“Die Art Deco detail wat hand-aan-hand met die Victoriaanse styl gaan, was die eerste element wat ons opgemerk het”, vertel Anika. Sagte handgemaakte papier, ’n vloeiende rok, die sagte haarstyl en grimering was alles elemente wat gebruik was om romanse te simboliseer. Minimalistiese blomme en dekor teenoord die moderne ontwerp en die industriële teksture van die treinstasie het alles perfek laat balanseer.

Die Span:

Venue: Elgin Railway Market
Fotografie: Wildflower Photography
Stationary: Papier. Handmade Finery
Modelle: Lizelle & Lewellyn Duim
Rok: Simone Couture
Blomme: Alsmoi
Dekor: Blooming Wonderful

Back To Top
%d bloggers like this: