skip to Main Content

Na, wat gevoel het soos ’n jaar van winterweer, kan alle #BELLA’s uitsien na die heerlike lente wat op pad is.

Daar is niks so mooi soos helderkleurige bloeisels op ’n vroeë lente-oggend nie en wat is dan mooier as ’n lente-bruid?

Fotograaf: Debbie Lourens

Vir bruide wat binnekort trou, sal hierdie styled shoot die kreatiewe wiele aan die rol sit.

Kyk gerus na die helder blomme wat in hul eenvoud gebruik word en steeds ’n statement kan maak.

VENDORS:

Fotograaf: Debbie Lourens

Dekor & blomme: Kadou

Rok: Zanne Couture

Hare en Grimering: Missy Make-up

Model: Missy

Venue: The Styling Shed

Back To Top
%d bloggers like this: