skip to Main Content

Hartige, ryk kleure met ’n understated moody burgundy was die idee agter hierdie shoot.

Game changers vat die realiteit en buig dit. Moenie bang wees om donker kleure te gebruik en dit by ’n paar verrassende helder kleur te voeg nie.

Venue: Shepstone Gardens
Blomme, Stilering en Konsep: Planning and Peonies
Fotograaf: Salt ’n Pepper Photography
Modelle: Genive Trimble, Chase van Wyk
Grimering: Kyla-Jade Makeup
Rok, en bykomstighede: Biji La Maison de Couture 
Pak: Eurosuit
Skryfbehoeftes: Creative Heroes
Koek: Sweet Love Cakes
Linne: Set the Table Napery Hire
Glasware: Dream Canvas
Eetgerei, Borde en Dekor: Absolute Perfection

Back To Top
%d bloggers like this: