skip to Main Content
Foto: Anandi Photography
Foto: Anandi Photography
Foto: Anandi Photography
Foto: Anandi Photography
Foto: Anandi Photography
Foto: Anandi Photography
Foto: Anandi Photography
Foto: Anandi Photography
Foto: Anandi Photography
Foto: Anandi Photography
Foto: Anandi Photography
Foto: Anandi Photography

“As ’n paartjie wat al 10 jaar in mekaar se lewens is en 6 daarvan getroud is, het ek en Renier ná die shoot so bietjie langer in mekaar se oë gekyk en die skoenlappers in my maag het woes rondgevladder.”

“Ek is nog altyd versot op pretparke, mallemeules en liggies”, vertel Yolandi Geyser. “Toe ons die pretparkie sommer in die middel van nêrens gewaar het het ons geweet dit sal ’n baie romantiese, tog prettige toon vir die foto’s gee”.

Anandi Photography was nog nooit bang om op ongewone en onortodokse plekke foto’s te neem nie. Sy het dié cool couple se hele wese vasgevang op kamera.

Die Span:

Fotograaf: Anandi Photography
Modelle: Yolandi en Renier Geyser

Back To Top
%d bloggers like this: