skip to Main Content
Versorg Jou “blom” Só…

Jy is groot gemaak met baie reëls en inligting.

Daar is wel een goue brokkie inligting wat jou dalk ontwyk het: Hoe om jou vagina te versorg? Hier is ’n paar tips wat jy moet weet:

  • Jou vagina is van nature nat, acidic en self-cleansing. Daar is ’n verskeidenheid van bakterieë, mikro-organismes en gis wat natuurlik vorm en dit is niks om oor skaam of bang te wees nie.
  • Tipiese tekens van ’n vaginale infeksie is jeukerigheid, ’n brandsensasie, bloeding na seks of ’n wit uitskeiding met ’n slegte reuk. As dit gebeur, gaan dokter toe.
  • Moenie ’n handdoek met ander mense deel nie.
  • Trek elke oggend ’n skoon panty aan en vermy vreeslike stywe onderklere tydens slaaptyd.
  • Moenie jou nat bikini te lank aanhou nadat jy geswem het nie.
  • Koop vir jou ’n spesiale intimate wash of los die seep en gebruik net water om te was.

 

Back To Top
%d bloggers like this: