skip to Main Content
Shower Sex: Jou Seepglad-gids

Shower seks lyk baie aanloklik, maar dis definitief nie sonder sy uitdagings nie.

Seks in die stort forseer julle albei in ’n baie klein en intieme spasie in. Daar is nie baie plek vir rondbeweeg nie, wat nie baie speelruimte los nie. Dus, moet jy ingaan met ’n plan.

Maak seker dat die posisie stort-vriendelik is. Daar is nie vreeslik baie seksposisies wat sal werk in die stort nie, so maak die beste van die een of twee wat wel doen. Seep mekaar ook lekker op. Dit sorg vir goeie foreplay en veroorsaak dat die hele proses glad sal verloop. Pasop vir gly – niks sê mood spoiler soos ongevalle nie!

Hou ook ’n lubricant naby. Die nadeel van seks in die stort, swembad en jaccuzzi’s is dat dit ons natuurlike liggaamsvloeistowwe af was. Hou dit dus byderhand om die ervaring plesierig te hou vir almal.

Shower seks kan maklik inpas by jou skedule. Dis ideaal vir ’n oggend quickie óf na ’n lang dag se werk. Die bonus is natuurlik dat niemand na die tyd hulself hoef skoon te maak nie- praat van multitasking!

Back To Top
%d bloggers like this: